Kritiese denke

Borsbeeld van Sokrates

Kritiese denke is die ontleding van feite om 'n oordeel te vorm.[1] Die onderwerp is ingewikkeld en daar bestaan verskillende definisies wat oor die algemeen die rasionele, skeptiese, onbevooroordeelde analise of evaluering van feitelike bewyse insluit. Kritiese denke is selfgerig, selfgedissiplineerd, selfgemoniteerde en selfkorrektiewe denke.[2] Dit veronderstel instemming met streng standaarde van uitnemendheid en die bewustheid van die gebruik daarvan. Dit behels effektiewe kommunikasie- en probleemoplossingsvermoëns, asook 'n verbintenis om inheemse egosentrisme[3][4] en sosiosentrisme te oorkom.

  1. Edward M. Glaser. "Defining Critical Thinking". The International Center for the Assessment of Higher Order Thinking (ICAT, US)/Critical Thinking Community. Besoek op 22 Maart 2017.
  2. Clarke, John (2019). Critical Dialogues: Thinking Together in Turbulent Times. Bristol: Policy Press. p. 6. ISBN 978-1-4473-5097-2.
  3. "Piaget's Stages of Cognitive Development". www.telacommunications.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Mei 2019. Besoek op 3 April 2018.
  4. "It's a Fine Line Between Narcissism and Egocentrism". Psychology Today. Besoek op 3 April 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search